|
Wie is Ons? Ons is die agent vir Pastel in Lydenburg, Pastel pakette kan deur ons aangekoop word. Ons behartig ook die installasies daarvan en verskaf opleiding. G.A. Pienaar & Kie is 'n familiebesigheid en ons is al 20 jaar in dié bedryf. Deur die jare het ons 'n goeie kliëntebasis opgebou en ons kan met trots sê dat baie van ons kliënte al jare lank die pad saam met ons loop. Die sleur van boekhouwerk en die frustrasie van skakeling met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Cipro, Vergoedingskommissaris, en dies meer, haal ons van die kliënte se skouers af. Hier by ons kantoor is 'n span wat regstaan om enige boekhouprobleem die hoof te bied. |
|||||
| GA Pienaar & Kie | Tuisblad | Wie Is Ons? | Dienste | Navrae | Kontak Ons | Uitleg | |||||